top of page

25 JAAR ERVARING!
JVH Werkswinkel | Workshop is 'n familie besigheid wat besit en bestuur word deur Pa en Seuns - Johan, Riaan en André van Heerden.
Met 25 jaar se ondervinding kan ons kennis en vaardighede bied om u motors, trokke, trekkers en implemente te herstel, asook paneelklopwerk.
Vir u gerief kan motors, trokke, trekkers en implemente by u plek van werk herstel word deur 'n werktuigkundige of vervoer kan voorsien word om dit by ons werkswinkel te kry vir herstelwerk, paneelklopwerk of dienste.
bottom of page

